ZAJazz
Johannesburg
Home
|
Venues
|
Search
|
List your event
|
Contact us
|
Newsletter
|
Change city
ZAJazz
Johannesburg

Radio Raps - Lang Storie Kort

Carnival City
Sat 19 October   /   R150 - R170

Almal kan doen met lekker lag gedurende hierdie bizarre tyd, en wat beter manier om al jou probleme te vergeet as 'n aand van komedie met Jonathan van Radio Raps.

Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen.
Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waarop ons eintlik meer aandag kan gee.

Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel. Jonathan open gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe.
Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend.

Carnival City
Cnr Century and Elsburg Road, Brakpan
011 898 7000
Advertisement
Content supplied by What's On
© 2019 All rights reserved.